Sport

Piet wen

Deur Higgo Jacobs Piet Swanepoel het Saterdag met ’n telling van 43 punte die medalstableford-gholfdag op Oudtshoorn gewen. Alle spelers het van ’n nul-voorgee afgeslaan. Drie punte is behaal vir…

Lees Verder


Oud en jonk geniet byeenkoms!

Groot rolbal op Oudtshoorn Deur Higgo Jacobs DIE vyfde Meiringspoort Challenge by De Rust is Saterdag deur oud en jonk geniet toe 380 padatlete en 385 bergfietsryers op die dorp…


Maandlange sportfees kom!

GOEIE nuus vir sportgeesdriftiges van die Groter Oudtshoorn en omgewing is dat die Oudtshoorn Sportfees vanjaar gaan herleef en van Vrydag, 15 Junie, tot Saterdag, 14 Julie, gaan plaasvind. Die…


Oudtshoorn terug op wenpad

DIE Oudtshoorn Rugbyklub se A-span het Saterdag in ’n SWD Karoostreekligawedstryd die Aspan van die Uniondale United met 31-22 geklop. Oudtshoorn het goed vertoon nadat hulle die vorige naweek teen…



Debra sit weer voor

DEBRA Hyde van die Knysna Tennisklub is op die 23ste algemene jaarvergadering van die Eden Seniors Tennisverening in die klubhuis van die George Tennisklub onbestrede tot voorsitter herkies. Die vise-voorsitter,…


Bridgton verloor in doodsnikke

Deur Wyndham Ewerts DIE Bridgton Rugbyklub se A-span het Saterdag sy SWD Premierliga-wedstryd op die Rec teen Barbarians van Mosselbaai in die doodsnikke met 13-12 verloor. Bridgton het in die…


Skouspel op die Plate!

IN ’n geskiedkundige toernooi op die Bridgton Sportgronde (Plate) het die Blou Bulle Sondag die Goue Leeus in ’n SuperSport Rugby Challenge-wedstryd met 27-20 geklop en die DHL WP die…