Ontwikkelingsjaers van die SWD in aksie tydens die Oudtshoorn Motorklub se motorrenbyeenkoms Saterdagmiddag op die Oudtshoorn Ovaalbaan

Dit was die vierde renbyeenkoms in die SWD-reeks van twaalf renne. Altesame 44 renmotors het Saterdagmiddag deelgeneem met sowat 600 toeskouers wat hulle dopgehou het. Die jaer in die blou Mini heel links is die 10-jarige Jacques Combrinck, wat die die jongste deelnemer was. Foto: Angelique Erasmus

Dit was die vierde renbyeenkoms in die SWD-reeks van twaalf renne. Altesame 44 renmotors het Saterdagmiddag deelgeneem met
sowat 600 toeskouers wat hulle dopgehou het. Die jaer in die blou Mini heel links is die 10-jarige Jacques Combrinck, wat die die jongste deelnemer was. Foto: Angelique Erasmus