Die Swartbergpas oorwin!

Henkie du Plessis, sy broer Charl en sy swaer Gappie le Roux en seuns Jos en Erhardt le Roux wat onlangs van Franschhoek tot Kleingeluk by De Rust fiets gery het. Dit het hul ses dae geneem om die 610 km deur die Karoo te ry via agterpaaie, oor die Swartbergpas en met die Rust en Vrede-pad De Rust toe.           Foto verskaf

Die Hoorn-24052018006~CPTIS_Die Hoorn