Potspelkompetisie wenner by Wicit 05/31/2018 Marius Booysen van die SANW, wat Sondag die potspelkompetisie by die Wicit Sportkroeg gewen het. Hy het Frank Olislager van die Wicit Potspelklub in die eindstryd met 2-1 geklop. Altesame 13 spelers het deelgeneem. Foto: Garnett Wicomb