Deur Garnett Wicomb
MARK Andrianatos het Saterdag se 162ste Oudtshoorn Parkrun in 18 min 45 sek gewen.
Dit was sy derde Parkrun maar sy eerste een op Oudtshoorn.
Henry Carstens (23:-33) was tweede en Newald Groenewald (23:41) derde.
Nthabisong Modau (27:05) was die eerste vrou oor die eindstreep en die 14-jarige Jarred Coetzee (26:40) die
eerste junior.
Ander goeie tye is opgestel deur Albertus Kennedy (24:27), Johann Coetzer (24:27), Hans Lareman (24:30),
Jarred Coetzee (26:40), Melvin Lukas (26:42), Shaun Kock (26:43), Dale Mackintosh (26:-45) en Abraham Hendricks
(27:29).