Laerskool Wesbank-leerder behaal derde plek in Wes- Kaapse Biathle- en Triathle-kampioenskap

Ethan Voight wat op 26 Mei by die Wes- Kaapse Biathle- en Triathle-kampioenskap op Bredasdorp in die afdeling vir seuns o.11 ’n derde plek in die triathle en ’n vyfde plek in die biathle behaal het.

Ethan Voight wat op 26 Mei by die Wes-Kaapse Biathle- en Triathle-kampioenskap op Bredasdorp in die afdeling vir seuns o.11 ’n derde
plek in die triathle en ’n vyfde plek in die biathle behaal het.