Union Stars se nuwe bestuur

Union Stars Krieketklub se nuwe bestuur wat Saterdag by die Oudtshoorn Inn Hotel vir 2018 se seisoen verkies is, is voor van links Katrisha Strydom (tesourier), Simon Swigelaar (lewenslange erelid van Union Stars), Michelle Weyers (voorsitter) en agter van links Calvin Weyers (onder-voorsitter), Patrick Sambo (sekretaris) en Chris Andries (addisionele lid). Foto: Wyndham Ewerts

Union Stars Krieketklub se nuwe bestuur wat Saterdag by die Oudtshoorn Inn Hotel vir 2018 se seisoen verkies is, is voor van links Katrisha Strydom (tesourier), Simon Swigelaar (lewenslange erelid van Union Stars), Michelle Weyers (voorsitter) en agter van links
Calvin Weyers (onder-voorsitter), Patrick Sambo (sekretaris) en Chris Andries (addisionele lid). Foto: Wyndham Ewerts