Langenhoven Gimnasium-leerders gekies vir die Eden-netbalspan
05/31/2018
Leerders van Langenhoven Gimnasium wat gekies is vir die Eden-netbalspan is van links Anine Siebrits, Anelda Coetzee, Marline Basson, Elizmari Victor, Ilke van der Linde, Amay Stemmet en Johanne van Druten. (Foto verskaf.)