All Blacks kry nuwe truie! 05/17/2018 Hugo van der Berg (regs) van Van der Berg Vervoer wat All Blacks se nuwe rugbytruie borg, oorhandig een van die truie aan die A-spankaptein Adion Ntlati. Die oorhandiging het Vrydagaand, 4 Mei, by die Bridgton Sportgronde plaasgevind.