Oudtshoorniete blink uit by die SA Meestersatletiekkampioenskap

Tony Cleopas (links) en Johan Coetzer wat medaljes by die SA Meestersatliekkampioenskap van 26 tot 28 April in Bloemfontein gewen het. Cleopas het silwer in die 10000m gewen. Coetzer het brons medaljes in die driesprong en verspring gewen. Sy afstand van 09,76 m in die driesprong is ’n SWD-re-kord. Coetzer was vierde in die 200 m in  28,36 sek. Cleopas het op 14 April by  die WP Meestersatletiekkampioenskap in die Parowstadion goud in die 1 500 m gewen en silwer in die 5 000 m.           Foto: Higgo Jacobs