Sport

Laaste ronde van SWD Premierliga

Deur Higgo Jacobs Union Stars van Oudtshoorn, wat reeds sy plek in die einderonde van die SWD Premierliga verseker het, speel Saterdag op Bridgton Sportterrein in die laaste rontomta­lieronde van die…

Lees Verder

Munisipaliteit wen liga

Deur Higgo Jacobs DIE rolbalspan van die Oudthoorn Munisipaliteit het die Oudtshoorn Sakerolballiga, wat ses weke geduur het en Woensdagaand, 7 Maart, ten einde geloop het, net-net gewen. Hulle het die…


Slabbert en Smal kraai koning

Deur Higgo Jacobs DIE wenner van die Oudtshoorn Be-sigheidskamer se 4BBB-stableford op Woensdag, 7 Maart, op die plaas-like gholfbaan is op ’n uittel bepaal deurdat die beste vier spanne elkeen 48…



Wesbankers vaar goed by SA’s

Deur Garnett Wicomb VIER lede van die Wesbank Tennisklub het puik presteer by die afgelope SA Nasionale Seniors Tennistoernooi in Bloemfontein. Christine van Coller en Rida Bester het die 50+…


Action Kids hou Kleuteratletiekdag

Rekord-inskrywings vir 2018 Action Kids Kleuteratletiek het vanjaar ’n rekordgetal inskrywings gehad met net meer as 430 kleuters tussen een en ses jaar wat ingeskryf het! Daar was selfs kleuters…





Union Stars se vrouespan is SWD- kampioene

Deur Higgo Jacobs DIE vrouespan van Union Stars het Saterdag die SWD Vroueliga gewen deur vir Mosselbaai oortuigend met 5 paaltjies in die eind-stryd te verslaan. Stars was die verde-digende…