Garnett Wicomb voltooi sy 100ste Parkrun

Die bekende sportman en joernalis van Oudts­hoorn, Garnett Wicomb, het  met die voltooiing van sy 100ste Parkrun die afgelope Saterdag op Oudtshoorn lid geword van die Parkrun Klub 100.                      Foto verskaf