Spring Roses se eerste rugbyspan het Saterdag op die rugbyveld van Bridgton Senior Sekondêr in ’n vriendskaplike oefenwedstryd vir Dysselsdorp Rangers met 49-17 geklop. Albei spanne ding vanjaar in die SWD Presidentsliga mee wat op 10 Maart afskop. Foto: Ebenezer Titus