Sport
Stroebel wen groot vleisprys
Deur Higgo Jacobs Paul Stroebel het Saterdag die eindstryd van die Oudsthoorn Gholf-klub se gewilde vleisgholfreeks met ’n telling van 41 punte gewen. Johan Cornelissen was tweede met 40 punte….
Wenners van muurbal-lenteliga
Great Bowls of Fire wen rolbal-sakeliga
Span van Wesbank wen kampioenskap
Deur Garnett Wicomb DIE Wesbank Tennisklub het Saterdag op George die eerste Eden Topguns-streekskampioenskap ge-wen en prysgeld van R10 000 vir die klub gewen. Die kampioenskap word deur Growthpoint Eiendomme…
Nege goues vir Jada
Mik na R250000
Burgemeestersgholfdag om studente te help DIE Groter Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester, hoop om R250 000 in te samel met sy Burgemeestersgholfdag op Saterdag, 2 Desember. Sylvester hoop om met…
Sporttoekennings: Finaliste se name bekend gemaak
Deur Higgo Jacobs DIE name van die finaliste vir die Groter Oudtshoorn Sporttoekennings vir 2017 wat Donderdagaand (30 November) in die Banketsaal van die Oudtshoorn Burgersentrum plaasvind, is bekend gemaak….
Klub in R45000
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se 4BBB-stableford-gholfdag op Vrydag (17 November) is deur Theuns Botha en Oloff Badenhorst met ’n telling van 48punte gewen. Altesame 92 spelers het afgeslaan vir…
Ghong-uitdaging op De Rust-plaas
DIE Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging (SJB) se jaarlikse ghong-uitdaging is Saterdag op die plaas Aangenaam van Henry en Martie van der Westhuizen naby De Rust gehou, met 116 skuts wat daaraan…