All Blacks Rugbyklub het Vrydagaand sy spelers vereer tydens die klub se prysuitdeling by die Bridgton Sportgronde. Voor van links is Johnny Olieslager, president van die klub, Mecashwill Loksen (B-span Speler van die Jaar en A-span se Belowendste Speler), Jefnie Kiewiets (Sportman van die Jaar), Ronaldo Jansen (meeste drieë en Junior Sportman van die Jaar), en Duwayne Januarie (A-span se Agterspeler van die Jaar en Spelers se Speler van die Jaar). Staande van links is Jacobus Manewil (trustee), Petrus Baartman (A-spanafrigter), Martin De Bruyn (B-spanafrigter), Henry Weyers (tegniese adviseur), Curtley Jansen (B-span se Agterspeler van die Jaar en Beste B-spanspeler), Emmerson Carelse (mees gedissiplineerde en lojale speler), Virgil Petersen (B-span se belowendste speler), Hilton Stols (B-spanafrigter), Damon Gysman (voorsitter), Arthur Saayman (spanbestuurder ) en Marius Coet-zee (borg). Foto: Wyndham Ewerts