Great Bowls of Fire wen rolbal-sakeliga

Mariette Mortlock Woensdagaand, 22 November, in aksie tydens Oudtshoorn Rolbalklub se sakeligakompetisie. Foto: Higgo Jacobs

Mariette Mortlock Woensdagaand, 22 November, in aksie tydens Oudtshoorn Rolbalklub se sakeligakompetisie. Foto: Higgo Jacobs

’n Rolbalspan van die Oudtshoorn Munisipaliteit, wat hulself The Great Bowls of Fire noem, het die Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga, wat Woensdagaand, 22 November, ná ses weke ten einde geloop het, gewen. Die span is van links Jacques Jacobs, André Olivier, Elroy McKay en Ian Laubscher. Regs is Gertjie Bekker (president). Foto: Alewyn Hanekom

’n Rolbalspan van die Oudtshoorn Munisipaliteit, wat hulself The Great Bowls of Fire noem, het die Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga, wat Woensdagaand, 22 November, ná ses weke ten einde geloop het, gewen. Die span is van links Jacques Jacobs, André Olivier, Elroy McKay en Ian Laubscher. Regs is Gertjie Bekker (president).
Foto: Alewyn Hanekom