Wenners van muurbal-lenteliga

Die lenteliga van die Oudtshoorn Muurbal-klub, wat verlede Dinsdagaand (21 November) ten einde geloop het, is gewen deur die span van JW Saad. Die spanlede is van links Pieter Grimbeek, Japie Bothma, Charlotte Bothma, Dolf Grobler en Eben Geldenhuys. Foto’s: Wyndham Ewerts

By die prysuitdeling van die Oudtshoorn Muurbalklub ver-lede Donderdag (23 November) het Francois Marais (middel) die medalje as 2017 se klubkaptein ontvang. Rudie van der Poel (regs) het die medalje vir die nr 2-speler en Pieter Grimbeek die medalje vir die nr 3-speler ontvang.

Die top-vrouespelers wat medaljes ontvang het, is ook by die prysuitdeling vereer. Van links is Nici Smit, wat die trofee as 2017 se vroueklubkampioen ontvang het, en Lana Roos en Charlotte Bothma wat die pryse vir onderskeidelik die nr 2- en nr 3-speler ontvang het.