Sport

Niel die wenner

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se individuele stableford Saterdag is gewen deur Niel Terblanche met ’n telling van 40 punte. Chloé Kelpin, ook met 40 punte, was op ’n…

Lees Verder

2017 Sporttoekennings

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Sporttoekennings vir 2017 vind op Donderdagaand, 30 November, in die Banketsaal van die Oudtshoorn Burgersentrum plaas. By dié glansgeleentheid, wat deur die Oudtshoorn Munisipaliteit aangebied…


Skeidsregters afgerig

DIE SWD Krieketskeidsregtersvereniging beplan ’n skeidsregterskursus vir alle voornemende krie-ketskeidsregters. Jean Neethling van dié vereniging nooi belangstellendes om dit by te woon. “Die kursus word gratis aangebied en almal kry…




Oom Abrie vereer!

Deur Higgo Jacobs OM op 90-jarige ouderdom nog ’n telling van 90 houe te speel is min gholfspelers ter wêreld beskore. Dit is presies wat oom Abrie de Vries (91)…


Harlequins maak stem dik

Deur Wyndham Ewerts DIE eerste krieketspan van Harlequin Forces het Saterdag op die Infante­rieskool se sportgronde in Parkweg, Oudtshoorn, vir George oortuigend met 6 paaltjies in ’n SWD Premierligawedstryd geklop. George,…


SWD staan sy man in Sunfoil

Deur Wyndham Ewerts DIE SWD-krieketspan het die naweek op die Rec in sy eerste driedaagse KSA Sunfoil-wedstryd van die seisoen sy man gestaan teen Oostelike Provinsie (OP) wat al lank…



Colin en AO wen gholfdag

Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Rotariër Gholfdag Vrydag (3 November) is deur Colin Swigelaar en AO Theunissen met ’n telling van 50 punte gewen. EP du Plessis en Danie Terblanche…