Atlete van hier presteer

12 Oakdale Neil le Roux

Twee Oudtshoorniete, Neil le Roux (links) en Morné Els, was lede van die Oakdale Top 10-atletiekspan wat op 28 Oktober op Moorreesburg teen 26 skole meegeding en ʼn agtste plek behaal het. Die Oakdalers het ses goue en ses silwer medaljes asook ’n brons medal-je ingepalm. Foto verskaf

Twee Oudtshoorniete, Neil le Roux (foto heelbo) en Morné Els (bo), was lede van die Oakdale Top 10-atletiekspan wat op 28 Oktober op Moorreesburg teen 26 skole meegeding en ʼn agtste plek behaal het. Die Oakdalers het ses goue en ses silwer medaljes asook ’n brons medal-je ingepalm. Foto verskaf