Andre Bezuidenhout en Hanette Bekker wat onderskeidelik die Oudtshoorn Rolbalklub se ope manskampioen en ope vrouekampioen vir 2017 is. Hulle het verlede Woensdag onderskeidelik met Rudi Venter en Justine Eaglestone afgereken in hul eindstryde.

Leana Bawden wat die 2017 vroue-novicekampioen van die Oudtshoorn Rolbaklub is. Sy het Christa Hanekom in die eindstryd geklop.