Gemengde pare-kampioene 10/26/2017 Johan en Charlotte Fernhout is die Oudtshoorn Rolbalklub se gemenge pare-rolbalkampioene. Hulle het in die eindstryd van die kampioenskap die afgelope naweek Danie Bosman en Helena Wagener met 21-17 geklop. Foto verskaf.