Arthur Miller van Langenhoven Gimnasium opgeneem in die SWD Tweekamp Ontwikkelingspan

Arthur Miller van Langenhoven Gimnasium is onlangs in die SWD Tweekamp Ontwikkelingspan opgeneem en sal aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms in Port Elizabeth op 28 Oktober deelneem.          Foto verskaf.