Sport

Anel 22ste uit 2795 vroue

Deur Ilze-Mari Gründling Anel van Wyk van Oudtshoorn het Sondag (17 September) die 22ste plek vanuit 2 795 vroue behaal in die Sanlam Kaapstad Marathon. Van Wyk, ’n ma van…

Lees Verder



Kinders aan muurbal blootgestel

DIE Oudtshoorn Muurbalklub beoog om ’n junior oefengroep te begin nadat 26 geesdriftige jong Oudts­hoorniete verlede Woensdag (6 September) ’n Junior Opedag by die klub bygewoon het. Die kinders was…


Lof vir gholfdag!

Deur Higgo Jacobs Altesame 112 spelers (28 span-ne) het Saterdag om 12:00 gelyktydig van al 18 bowwe afgeslaan vir die Oudtshoorn Spar-gholfdag wat as een van die grootste gholfdae nóg…




Oefenwedstryd eindig onbeslis

DIE oefenwedstryd tussen die Kaapse Kobras en die Warriors Saterdag en Sondag op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) het onbeslis geëindig. Die Warriors het die loot gewen en besluit om eerste…