Wenners van die Garden Route 80 km perde-uithourit

Mieke Burger (links) van Oudtshoorn was die algehele wenner van Saterdag se Garden Route perde-uithourit oor 80 km wat by die Berluda Gastehuis begin het. Haar tyd van 3 uur 28 min is ’n nuwe baanrekord oor die afstand. Sy het die Nico du Bois Spirit of Endurance-trofee, wat ná Nico se dood ontwerp is, en prysgeld van R10000 ontvang. By haar is Adamia du Bois (middel) wat die pryse oorhandig het, en Rico Maxim wat op Nico du Bois se perd algeheel derde in die liggewig-afdeling was.

Aksie tydens Saterdag se Garden Route Uithouritte wat by Berluda Gastehuis plaasgevind het.