Antonio Bruiners (links), Keagan Coerecius (middel) en William Ferguson van die Laerskool Van Reede wat vir die SWD Sewesrugbyspan gekies is wat van Donderdag tot Saterdag, 28 tot 30 September, aan ’n sewes-toernooi in Bloemfontein gaan deelneem. Antonio is gekies as Eden se 2017 Laerskole- sportman van die Jaar.