Naguil-wenners!

Valerie van der Walt (links agter) van die Naguil Geriefswinkel, en Marius de October (regs agter), atletiekafrigter, saam met die atlete wat die Naguil-wedlope oor 3 km en  5 km gewen het. Die wenners het kontantpryse en medaljes ontvang wat deur Die Naguil geborg is. Dit is vanjaar die derde keer dat die Naguilwedlope aangebied is.