Drie polisiemanne van Oudtshoorn wat as lede van die SAPD se nasionale span uitgeblink het by ’n veerpyltjietoernooi van 11 tot 16 September in Germiston. Hulle is (van links) lt kol Christo Olivier, kol Draad Dreyer (meesters) en ao Slang Swanepoel. Hulle het veertien wedstryde gespeel sonder om een wedstryd te verloor.