Ses leerders van die Laerskool Van Reede is gekies vir die SWD o.12A- en o.12B-rugbyspanne. Die spelers wat vir die A-span gekies is, is voor van links Gabriël Ladouce, Louwayne Wagenaar en Kyle Taute, en die spelers wat vir die B-span gekies is, is agter van links Charles Jacobs, Sachin Wagenaar en Josh Muggels.