Oom Skillie kom kuier! 09/18/2017 Hierdie ou skilpad van digby ‘n halwe meter lank is vanoggend in ‘n erf in Jan van Riebeeckweg opgemerk waar hy alte lekker aan die grassies weggelê het.