Oudtshoorn rugbyklub gee erkenning aan klubspelers

Die Oudtshoorn Rugbyklub het sy spelers erkenning gegee tydens die klub se prys­uitdeling Saterdagaand by Brian’s Grill op Oudtshoorn. Die span het vanjaar kookwater rugby gespeel en deurgedring na die SWD se Presidentsliga. Die spelers wat pryse ontvang het, is voor van links Jumarius Meyer (beste vordering), Marius Saptouw (besondere diens) en Emile Lamprecht (afrigter). In die middel van links is Giovanni Forbes (beste agterspeler), Utrech Olkers (beste sportmangees), Machelino Booysen (deursettingsvermoë), Fredwill Fredericks (Speler van die Eindstryd), Fernando Arendse (Sportman van die Jaar) en Nathan Stoffels (Voorspeler  van die Eindwedstryd). Agter van links is Llewellyn Lekay (netjieste speler), Anru Tolken (meeste punte), Ruan Tolken (meeste drieë) en Jaco Marx (beste leierskap). Foto: Wyndham Ewerts