Dis Oudtshoorn teen Adias
Deur Wyndham Ewerts DIE eerste span van die Oudtshoorn Rugbyklub speel Saterdag om 15:30 op die Bridgton Sportgronde (Plate) in die eindstryd van die Karoostreekliga teen Adias van Volmoed. Oudtshoorn het…
Lees VerderDeur Wyndham Ewerts DIE eerste span van die Oudtshoorn Rugbyklub speel Saterdag om 15:30 op die Bridgton Sportgronde (Plate) in die eindstryd van die Karoostreekliga teen Adias van Volmoed. Oudtshoorn het…
Lees VerderDIE Bridgton Rugbyklub se A-span het Saterdag op George Crusaders A met 23-20 in ’n SWD Premierliga-wedstryd geklop en speel nou oormôre (19 Augustus) op die Bridgton Sportgronde (Plate) in ’n…
DIE A-span van Prins Albert Rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld vir Collegians van Oudtshoorn met 37-20 verslaan in ’n SWD Presidentsligawedstryd. Vir Prins Albert het Luandro Jaftha (heelagter) en Johnall…
Saterdag se skolesport tussen Langenhoven Gimnasium en die Hoërskool Montagu. COLLEGIANS het Saterdag op die Bridgton Sportgronde (Plate) vir Spring Roses in ’n SWD Presidentsliga wedstryd met 26-10 geklop nadat…
Deur Wyndham Ewerts DIE A-span van die Bridgton Rugbyklub het Saterdag op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) in ’n eensydige SWD Premierligawedstryd die A-span van die Maori’s van George met 63-7…
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se geborgde gholfdag op Woensdag, 2 Augustus is deur Francois Verwey en Willem Burger gewen met ’n telling van 49 punte. Altesame 52 spelers het…
Deur Ben du Preez Die Oudtshoorn Rugbyklub se eerste span het Saterdag (29 Julie) sy plek in die halfeindstryd van die SWD Karoostreekliga verseker met ’n groot oorwinning van 55-17…
Deur Garnett Wicomb Altesame 130 jong tennisspelers, onder wie talle wat hoog op Tennis Suid-Afrika (TSA) se ranglyste vir juniors is, het die naweek op Oudtshoorn aan die Eden Sport…
Deur Garnett Wicomb DRIE van Eden se vier tennisspanne het Saterdag op Worcester hul ewe-knieë van Noord-Boland oortuigend geklop in hul jaarlikse vriendskaplike kragmeting. Eden se ope-span het met 22-2…