Vrouedagwedlope
Deur Garnett Wicomb Mans is welkom om deel te neem aan die jaarlikse Vrouedagwedlope (10 km en 3 km) wat op Woensdag, 9 Augustus, op Vrouedag plaasvind. Die wegspring is…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb Mans is welkom om deel te neem aan die jaarlikse Vrouedagwedlope (10 km en 3 km) wat op Woensdag, 9 Augustus, op Vrouedag plaasvind. Die wegspring is…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse Vleisgholfdag Saterdag is deur Pietie Mooney met ’n goeie telling van 43 punte gewen. Altesame 59 spelers het deelgeneem aan die vleisdag wat…
Vrydag, 29 Julie 2017 RUGBY SWD Presidentsliga: • All Blacks speel vanaf 14:15 teen Beaufort-Wes op die Bridgton Sportgronde (Plate). Die A-spanne begin om 15:30 speel. Navrae: Damon Gysman –…
Almal gevra om te help om sport se ‘legendes’ op te spoor DIE Departement van Kultuursake & Sport, in samewerking met die distriksportrade, vereer jaarliks sportlui wat oor jare ’n…
Deur Wyndham Ewerts DIE eerste span van die Bridgton Rugbyklub het Blanco van George Saterdag oortuigend met 50-17 verslaan in ’n SWD Premierligawestryd op die Bridgton Sportgronde. Met hierdie oorwinning…
ALTESAME sowat 2500 toeskouers van regoor onder meer die Oos- en Wes-Kaap het Saterdag op die Arnold de Jager Ovaalbaan buite Oudtshoorn toegesak vir die jaarlikse Richard Griessen Repairs Klein Karoo…