Harlequins klop Collegians

Ruphino Plaatjies, senter van Harlequins, gee die bal uit in sy span se wedstryd in die SWD Presidentsliga Saterdag teen Collegians op die Weermagsportgronde in Parkweg, Oudtshoorn. Harlequins het dié klipharde kragmeting met 24-21 gewen. Harlequins het twee drieë gedruk waarvan een verdoel is, asook vier strafdoele behaal. Collegians het ook twee drieë gedruk waarvan een verdoel is, en drie strafdoele behaal.  Foto: Ebenezer Titus