Sport
Volgende jaar se Sportfees ’n grote
Deur Garnett Wicomb VOLGENDE jaar se Oudtshoorn Sportfees gaan weer ’n grote wees met ten minste 15 sportkodes soos in die verlede. So het Ian Laubscher, sportbeampte van die Oudtshoorn…
Drie vir SA spanne gekies
Deur Garnett Wicomb DRIE lede van die Wesbank Tennisklub, Christine van Coller, Rida Bester en Elmarie Lategan, is onder die ses spelers van die Eden Seniors Tennisvereniging wat gekies is…
Dryland kry nog groot borg
DIE vooraanstaande buitelug- en sportdragverskaffer First Ascent het hom verbind tot ’n vennootskap met Dryland Event Management, ’n onderneming wat op Oudtshoorn gesetel is en onder meer verskeie van Suid-Afrika se…
Kampioene
Bridgton klop Evergreens
Bradwin Wanies, Bridgton se heelagter, duik oor vir sy drie. Foto: Ebenezer Titus Deur Wyndham Ewerts DIE eerste span van die Bridgton Rugbyklub het Evergreens Saterdag met 27-20 in ’n SWD…
Oudtshoorn stoom voort!
Deur Ben du Preez DIE A-span van die Oudtshoorn Rugbyklub het Saterdag (1 Julie) sy onoorwonne rekord van die seisoen in die SWD Presidentsliga (Karoo-streek) behou met ’n wegholoorwinning van 76-6…
Die Hoorn se Sportkalender
Vrydag en Saterdag, 7 en 8 Julie 2017 BALDANS: • DieWes-Kaap se baldansproewe word aangebied in die sportsaal van die De Jager Sportkompleks. Dit begin soggens om 11:00. Vir navrae…