Daar is Dinsdag op Mandeladag ook geesdriftig op sportgebied teen mekaar in Die Lane in Bridgton in Oudtshoorn gekompeteer.

Van die spanne wat gespeel het, is (foto heelbo) die krieketspan van die Young Players van die Lane en (foto bo) die Dream Girls-netbalspan, ook van Die Lane. Foto’s: Garnett Wicomb