Sportadministrasie-studente doen jaarlange kursus by die REC

Altesame 15 voornemende sportadministrateurs is tans besig met ’n jaarlange kursus in sportadministrasie wat deur Kaybeez Development Projects en Perfect Solutions aangebied word. Cath SSETA is by die finansiering betrokke. Voor van links is Zenobia Nel, SWD menslike hulpbron-administrateur, Kaydene le Roux, Siyamthanda Yekani, Eme­rantia Lamont, Edwina Cupido en Brenda Makwatie, agter van links Vivian Booysen, projek-direkteur, Keagan Gertse, Madolin Peters, Bertie Hendricks, Merkaywin Micheals, Jonathan Serfontein, Gideon Hartzenberg, Romeo Ewerts, Melikhaya Xamfu, Charlie Smith, fasiliteerder), en heel agter van links Anwer Griebelaar en Maurenzo Beauzac. Die opleiding, wat ’n week of twee gelede by die Oudtshoorn Sportgronde begin het, is SAQA-geakkrediteerd (NQF 4). Die studente sal sertifikate by voltooiing ontvang. Oudtshoorn Munisipaliteit, Suff Academy, SWD Krieket, SWD Rugby en die Eden Akademie is ook betrokke by die aanbieding van die kursus.  Vir navrae oor die kursus kan Vivian Booysen by 084 583 6303 of by vivianbooy@gmail.com gekontak word.   Foto: Wyndham Ewerts

Be the first to comment on "Sportadministrasie-studente doen jaarlange kursus by die REC"

Leave a comment

Your email address will not be published.

*