Vriendskaplike potspel gespeel

In ’n poging om potspel te ontwikkel en bekend te stel het spanne van die Wicit Sports Pub en die SANW verlede Saterdag in ’n vriendskaplike wedstryd by die Black Pool Club van die weermag teen mekaar gespeel. Die Wicit Potspelklub het twee weke gelede ook op George aan ’n potspeltoernooi deelgeneem. Belangstellendes in die sportsoort kan vir Blacky Swartz van die SANW by 082 861 8430 of Elroy Wicomb by 082 497 5748 skakel. Foto: Garnett Wicomb