Besigheidskamer se maandelikse gholfdag wenners

Danie Terblanche (naasregs) en Oubaas Kersop (regs) het Woensdag, 5 Julie, die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse gholfdag met ’n telling van 49 punte gewen. Kersop is van Lutzville, maar neem gereeld deel aan die Besigheidskamer se gholfdae. By hulle is Gideon Badenhorst (links), klubkaptein, en Lulu van Greunen van Glassfit wat die gholfdag geborg het.     Foto: Higgo Jacobs