
Die nuutverkose komitee van die SWD Krieket Skeidsregtersvereniging is van links Jean Neethling, voorsitter, Wilhelm Saunders, Faizel Samsoodien, Levesto le Roux (onder-voorsitter) en Hein Diemont. Lastword Tapfumanye was afwesig met die neem van die foto.

Michelle Weyers, nuutverkose
voorsitter van die SWD Vroue-
krieketvereniging.