Krieket: Skeidsregtereksamen Vlak 3 geslaag

André Olivier (middel), ’n voormalige SWD-eersteklaskrieketspeler, met die sertifikaat wat hy ontvang het nadat hy die vlak 3-skeids-regterseksamen van Krieket SA geslaag het. By hom is Albertus Kennedy (links), hoof- uitvoerende beampte van SWD Krieket, en Le-vesto le Roux, ondervoorsitter van die SWD Krieketskeidsregtersver-eniging. Olivier kan nou op provinsiale vlak as skeidsregter optree.