Oudtshoorn Rolbalklub Mansparewenners

Andre Bezuidenhout (links) en Alan Reynolds wat die wenners is van die Oudtshoorn Rolbalklub se mansparewenners vir 2017. Hulle het Saterdag (20 Mei) in die eindstryd vir André du Plessis en Johan Erasmus geklop.     Foto: Ben du Preez