Netbalspelers van Langenhoven Gimnasium 25/05/2017 Drie netbalspelers van Langenhoven Gimnasium is ingesluit in die Wes-Kaapse skolenetbalspan ná die proewe wat Saterdag (20 Mei) op Riversdal plaasgevind het. Hulle is van links Lydia le Roux, Ilke van der Linde en Johannè van Druten.