Laerskool Wesbank-leerders ontvang Kaapkleure 25/05/2017 Drie leerders van die Laerskool Wesbank het Saterdag (20 Mei) Wes-Kaapkleure ontvang ná die proewe wat op Riversdal gehou is. Hulle is van links Jeanie du Plessis, Samlin Stuurman en Liebe Viljoen.