Agt na Comrades

Onder die agt atlete van die Oudtshoorn Amateuratletiekklub wat Sondag, 4 Junie, aan die Comrades Ultramarathon gaan deelneem is van links Jason Jafta, wat die 26ste keer deelneem, Chanel Rood (2de deelname) en Leon van der Merwe (22ste deelname). Die wedloop begin vanjaar in Durban en eindig 86,7 km verder in Pietermaritz­burg. Die roete is vanjaar 3 km korter as die vorige een, wat dit vir deelnemers makliker sal maak om die wedloop binne die toegelate tyd te voltooi.  Die ander atlete van Oudtshoorn wat gaan deelneem (hoeveelste deelnames in hakies), is Marietjie Swart (2), Herman Kruger (11) en Alvaro de Nobrega (5). Josephine Oosthuizen en Philipp Gutvke gaan vir hul eerste Comrades aantree. Foto: Ben du Preez