Langenhoven Gimnasium: SWD-Rugbyakademie 05/25/2017 GW Lund (links), rugbyspeler van Langenhoven Gimnasium, is opgeneem in die SWD Rugbyakademie se o.18-span. By hom is Francois du Plessis wat vir die SWD Grant Khomo o.16-span gekies is.