Wenners Rolbalklub se geslote driespelvrouekampioenskappe

Die wenners van die Oudts­hoorn Rolbalklub se gelote driespelvroue-kampioenskap Saterdag (27 Mei) is (van links) Marina Klue, Justine Eaglestone en Lorraine van Vollenstee. Vier spanne het aan die toernooi deelgeneem. Eaglestone se span het al drie sy wedstryde gewen.      		     Foto: Ben du Preez