
Die Oudtshoorn Vaardigheidskool se eerste rugbyspan het Vrydag (21 April) nuwe toksakke ontvang.
Lizelle Meton, wat ook op die skool se beheerliggaam dien, het self die sakke geborg.
Hier staan sy saam met die kaptein, Adriaan Moos en onderkaptein Francois Vermeulen. Foto: Ilze-Mari Gründling