
Charlissa Schultz van Oudtshoorn wat Saterdag (22 April) op George die eerste fietsren van ’n reeks van vier in die Madibaz Bergfiets XCO-reeks in haar afdeling (jeug) gewen het. Die volgende drie fietsrenne vind op 10 Junie, 27 Augustus en 29 Oktober plaas.
• XCO staan vir Cross Country Olimpics.
Charlissa was op Saterdag, 8 April, tweede in die 46 km-afdeling van die Ostrich Crawl-bergfietsren.