Sport



Kom moedig deelnemers aan

DIE Klein Karoo Sake-aflos herleef vanmiddag in Baron van Reedestraat, Oudtshoorn, ná twee jaar se afwesigheid. Die Klein Karoo Atletiekfonds, wat die aflos laat herleef het, nooi die gemeenskap van…


Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag, 20 April 2017 ATLETIEK: • Die Klein Karoo Sake-aflos begin vanaand om 18:00 vanaf die Spur en Du Plessis Motors. Vir navrae kontak Dave van der Walt by 082…




Bridgton klop Grootbrakrivier

Deur Garnett Wicomb DIE Bridgton Rugbyklub se A-span het Saterdag op die Bridgton Sportgronde sy eerste oorwinning in vanjaar se SWD Premierliga behaal deur Grootbrakrivier met 27-13 te verslaan. Die rustydtelling…


Weer tyd vir Volstruiswedloop!

Deur Ben du Preez DIE gewilde Volstruiswedloop oor 21,1 km en 10 km, wat jaarliks tydens die KKNK aangebied word, vind Saterdag plaas. Die wedloop waarby sowat 200 langasems verwag…