Deur Garnett Wicomb
TIEN spelers van die Wesbank Tennisklub is ingesluit in spanne van die Eden Senior Tennis-vereniging vir twee SA Interprovinsiale tennistoer- nooie wat binne die volgende maand gespeel word.
Danie Steyl, Pieter Schoeman, Christine van Coller en Rida Bester is gekies vir die twee spanne wat van Sondag, 23 April, tot 29 April in Benoni gaan speel terwyl Hanle Cronje, Maryna Olivier, Edie Lottering, Elmarie Lategan, Christa Lategan en Garnett Wicomb gekies is vir die toernooi vir super seniors van 21 tot 27 Mei op Hartenbos.
Die volledige spanne vir Benoni is:
50+A-span: Guillaume Oberholster, Pietman Mostert, HG Scheün, Christine van Coller, Debra Hyde (kapt) en Rida Bester.
60+B-span: Danie Steyl (kapt), Pieter Schoeman, John Gelatis, Yvonne Dippenaar, Sonja Botha en Annerie Louw.
Die spanne vir die toernooi op Hartenbos is:
65+ A-span: Ronnie van’t Hof (kapt), Daan Spengler, Pikkie Malherbe en Hanle Cronje;
65+ B-span: Hein de Ridder, Niel Swart, June Smith en Maryna Olivier (kapt);
65+ A-vrouespan: Yvonne Dippenaar (kapt) en Jenny Glass;
65+ B-vrouespan: Shirley Pressley (kapt) en Edie Lottering;
70+ A -span: Des Sampson (kapt), Peter Eckersdorff, Elmarie Lategan en Christa Lategan.
70 B-span: Dennzil Dick, Hennie Malan (kapt), Johanna Eloff en Dot Roberts.
75 A-span: Garnett Wicomb (kapt), Callie Mat-thee, Colleen Noble en Eleanor Booth.